  I' tryCmd "Probeer vir {time} minute. Gratis. buyCmd 0Koop: {pricedisplay}.Betaal op telefoonrekening. 
confirmTryMsg pDie proefperiode is beperk en net eenmalig beskikbaar. U kan enige tyd koop of wanneer die proefpriode verby is. 
confirmSmsMsg Die App sal [N] SMSe stuur om die aankoop te bevestig. Normale operateur-SMS-koste is van toepassing. Totale koste is die vermelde prys plus SMS-koste. termsCmd Terme en Voorwaardes. termsMsg
RGaan na http://www.flxn.se/terms om te kyk na die Terme en Voorwaardes, enige Terme en Voorwaardes eie aan u situasie en kontakinligting. Deur te verbind tot aankoop, stem u in tot hierdie algemene terme en voorwaardes en terme en voorwaardes wat eie aan u situasie is. Indien u wettiglik ‘n minderjarige is of nie die rekeningbetaler is nie moet u die rekeningbetaler se toestemming hê om te koop, siende dat die rekeningbetaler verantwoordelik sal wees vir enige  kostes wat aangegaan word. Wanneer u koop, stem u in  om die vermelde prys  plus operateurskoste te betaal. ‘n Bevestigde aankoop staan ‘n lisensie toe in ooreenstemming met die gekose betalingsopsie en onsluit die Application outomaties. Indien die aankoop nie bevestig is nie, moet u die Application per hand ontsluit met ‘n PIN-kode. U sal ‘n ontvangsbewys ontvang wat ‘n PIN-kode bevat, sodra die aankoop bevestig is. Boodskapaflewering en aansluitbaarheid tussen die Application en ander sisteme is onderworpe aan mobiele network beskikbaarheid en derde party tussengangersisteme en kan nie gewaarborg word nie. Indien u die PIN-kode verloor voor, u die Applicatiojn ontsluit, moet u ‘n nuwe aankoop doen om die Application te ontsluit. Deur ‘n aankoop te herhaal stem u daartoe in om weer ‘n rekening te ontvang. Die lisensie en daarmee geassosieerde PIN-kode is spesifiek aan die geïnstalleerde Application, toestel en SIM. Indien u u toestel of SIM vervang of die geïnstalleerde Application oorskryf, mag daar vereis word dat u weer koop om die Application te gebruik. Die Application mag nie gemodifiseer, geredigeer, herdoel of verander word nie. Die toegestane lisensie gee aan u die reg om die  Application slegs vir u eie persoonlike en nie-kommersiële gebruik aan te wend. Ongemagtigde reproduksie of verpreiding is uitdruklik verbode en kan toepaslike reg skend. Geen lisensie word aan u toegestaan met betrekking tot menslik-leesbare bronkode vir die Application nie, en geen regte word verkoop, oorgedra of andersins verplaas met betrekking tot enige, kopieregte, handelsmerke, handelsgeheime of enige ander intellektuele eiendomsregte ge-assosieer met die Application of sy skeppers nie. U stem in om nie te probeer, of om iemand te help om die application te omseil, omgekeerde ingenieurswerk daarop te verrig, af te breek, uitmekaar te haal, te skend of om andersins te peuter met enige van die veiligheidskomponente wat die Application beskerm nie. Sommige aankoopopsies maak dit moontlik dat ‘n ontvangsbewys en PIN-kode per e-pos aan u gestuur kan word deur u e-posadres in te sleutel. Die PIN-kode in die ontvangsbewys kan benodig word om die Application te ontsluit. Deur in gebreke te bly om u e-posadres te voorsien, stem u in om u reg ,om ‘n ontvangsbewys en PIN-kode te ontvang, te verbeur. Rekeninge vir kredietkaartaankope is in Euro. Pryse in ander geldeenhede vertoon, is benaderings. Finale bedrag op kredietkaartstaat is onderworpe aan wisselkoerse teen die tyd van die transaksie. Diens verskaf deur Flexion Mobile Ltd. Let asseblief daarop dat Flexion Mobile Ltd ‘n agent kan gebruik vir rekening- bestellings- of afleweringsdoeleindesdoeleindes. Hierdie Appication word “voetstoots” verkoop sonder enige soort  volmag of waarborg. Die verkoper se totale aanspreeklikheid voortspruitend uit Application-gebruik is beperk tot die aankoopprys wat vir die Application betaal is. 
captchaMsg $Tik {code} hieronder voor u aangaan. 
optionsDlg Betalingsopsies 
confirmDlg Bevestig keuse identify1Msg U moet registreer om betalingsopsies te verkry. Die App sal 'n SMS stuur na 'n nommer in Verenigde Koninkryk. U sal die normale operateursfooi betaal vir boodskappe na hierdie land. hasAccessMsg "U het alreeds toegang tot die App. enterCodeNav Ontsluit met PIN enterCodeCmd Ontsluit met PIN checkCodeCmd Ontsluit met PIN 	codeOkMsg Ontsluit OK confirmFreeCmd Bevestig confirmPremCmd Koop retryCmd Probeer weer activatedMsg Transaksie suksesvol. registerDlg Registreer om te koop agreeCmd 	Stem saam registerCmd Register identifyTermsMsg Deur vir die Application te registreer stem u in tot hierdie terme en voorwaardes. Registrasie word benodig vir aankoop, maar staan nie aan u ‘n lisensie vir die Application toe nie.  Inligting, verkry as deel van die registrasie, word slegs gebruik om die toepaslike prysopsies vir u situasie en produk te identifiseer. Die inligting word veilig bewaar en sal nie aan derde  partye beskikbaar gestel word, behalwe met die doel op klantesorg, indien nodig, nie. Registrasie vind plaas deurdat die Application ‘n SMS stuur aan ‘n nie-premium nommer wat buite u land gelee is. Wanneer u registreer, stem u in om die koste van die registrasie-boodskap te betaal. Boodskapaflewering is onderworpe aan mobiele netwerk beskikbaarheid en derde party tussengangerstelsels en kan nie gewaarborg word nie. Indien, om welke rede ookal, ‘n boodskap gestuur, aan of van die Application, nie suksesvol ontvang of afgelwer word nie, sal u moontlik die registrasie moet herhaal. Die Application word “voetstoots” voorsien sonder enige soort volmag of waarborg. noChoicesMsg FWil u die volle weergawe aanlyn koop? Die App sal die browser oopmaak. identify2Msg U moet registreer om betalingsopsies te verkry. Die App sal 'n SMS stuur na 'n nommer in Verenigde Koninkryk. U sal die normale operateursfooi betaal vir boodskappe na hierdie land. identifyFailedMsg JRegistration failed. You may be out of credit. You may be out of coverage. doubleOptInMsg Om die betaling af te handel moet u die SMS wat aan u aan u gestuur is beantwoord. U sal 'n ontvangsbewys per SMS ontvang wanneer die betaling gefinaliseer is. Die ontvangsbewys sal 'n PIN-kode bevat. Gebruik die PIN-kode om die App te ontsluit. 
restartMsg Onsluiting per hand benodig. U sal 'n ontvangsbewys per SMS ontvang wanneer die betaling gefinaliseer is. Die ontvangsbewys sal 'n PIN-kode bevat. Gebruik die PIN-kode om die App te ontsluit. exitNav Hou op 
buyGameNav Begin playGameNav Begin continueGameNav 
Gaan voort exitMsg Is u seker u wil ophou? backCmd Terug enterCodeMsg lVerskaf PIN-kode.  Die PIN-kode is ingesluit by die ontvangs-SMS wat aan u gestuur toe u die App gekoop het. codeErrorMsg Verkeerde PIN-kode. termsDlg Terme en Voorwaardes. 
sendFailedMsg JKan nie boodskap stuur nie.  U krediet kan op wees. U dekking kan op wees.  